Hoë opbrengs-potensiaal geel mielie. 'n Wenner in die kort/medium groeiklas. Geen 'silkjamming' of oop punte...
Volhoubare boerdery is die effektiewe produksie van veilige, hoë kwaliteit landbou produkte, om die natuurlike omgewing te beskerm, die maatskaplike en ekonomiese toestande van die boere, hul werknemers en plaaslike gemeenskappe te verbeter en beskerming van die gesondheid en welsyn van alle landbou gewasse.
Boerderypraktyke moet dus nie net die langtermyn-opbrengs produktiwiteit van die land beskerm nie, maar ook die winsgewende opbrengste en die welsyn van die boere en plaaswerkers verseker.